moviebox search icon

Irene-Louise van Wyk & Bobby van Jaarsveld - Shut Up & Soen My (Official Music Video)

2025

R

0 h 3 m

Saudi Arabia

Afrobeats

Official Music Video for "Shut Up & Soen My" by Irene-Louise van Wyk & Bobby van Jaarsveld. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/susm Follow Irene-Louise van Wyk on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/IreneLouise.vanwyk Instagram - https://instagram.com/irene__louiseigshid=OGQ5ZDc2ODk2ZA== TikTok – https://www.tiktok.com/@irene__louise_t=8hZhktcsOqz&_r=1 Follow Bobby van Jaarsveld on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld Instagram - https://www.instagram.com/bobbyvanjaarsveldigsh=MTY4ZGpwZ2tzZmtvNw== TikTok – https://www.tiktok.com/@bobbyvanjaarsveld_t=ZM-8vEceLV4kDf&_r=1 Video Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Photo & Film Assistant: Talita Brits Venue: Die Afrikaner Shut Up & Soen My - Lirieke So wat nou Doen ons nou Jy het gevat wat jy wou hê Ek soek jou So hard nou ‘n Bietjie meer as wat ek sê Ek sien jou Ek voel jou Ek soek jou meer as wat jy dink Wat sou gebeur as ek en jy In hierdie oomblik wegsink Sal jy ooit verstaan Wat jy aan my doen Dis net jy wat my so Dis net jy wat my so laat voel So, soen my Doen wat jy wil doen met my Want ek weet dis net jy wat vir my So lekker in die donker vry Soen my nou ek dans net as ek dans met jou Ek hoor jou nie Jou lippe sê iets vir my Hou op praat Shut up en soen my Jou hande jou arms Jou lyf soek ek hier teen my lyf Nie môre nie nie later nie Ek soek jou nou Kom druk my styf Voel jy dit Hoor jy dit Is dit genoeg of soek jy meer Jy gaan nog bid vir ‘n pouse Want ek begin nou eers Sal jy ooit verstaan Wat jy aan my doen Dis net jy wat my so Dis net jy wat my so laat voel So, soen my Doen wat jy wil doen met my Want ek weet dis net jy wat vir my So lekker in die donker vry Soen my nou ek dans net as ek dans met jou Ek hoor jou nie Jou lippe sê iets vir my Hou op praat Shut up en soen my Ons weet nie hoe lyk môre nie Dis dalk alles verby Vergeet van almal rondom ons Kom dans net met my So, soen my Doen wat jy wil doen met my Want ek weet dis net jy wat vir my
More

7.2 /10

0 people rated

Manood online

Manood sa app

Mga episode

Pagsusuri ng User

Mga episode
Pagsusuri ng User

Mas marami pang puwedeng tuklasin

Mas marami pang pick para sa susunod mong break

Subukan ang mabilis na game session o tumalon sa short dramas nang hindi umaalis sa parehong immersive na dark-style experience.

Pagsusuri ng User

author avatar

Queen G

10/04/2025 08:09
Irene-Louise van Wyk & Bobby van Jaarsveld - Shut Up & Soen My (Official Music Video)
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.
moviebox official logo

movieboxonline

Disclaimer: Ang lahat ng mga video at larawan sa MovieBox ay mula sa Internet, at ang kanilang mga copyright ay pagmamay-ari ng mga orihinal na tagalikha. Nagbibigay lamang kami ng mga serbisyo sa webpage at hindi nag-iimbak, nagtatala, o nag-a-upload ng anumang nilalaman.