
2025
R
0 h 3 m
سعودی عرب
افروبیٹس
Official Music Video for "Shut Up & Soen My" by Irene-Louise van Wyk & Bobby van Jaarsveld.
Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/susm
Follow Irene-Louise van Wyk on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/IreneLouise.vanwyk
Instagram - https://instagram.com/irene__louiseigshid=OGQ5ZDc2ODk2ZA==
TikTok – https://www.tiktok.com/@irene__louise_t=8hZhktcsOqz&_r=1
Follow Bobby van Jaarsveld on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld
Instagram - https://www.instagram.com/bobbyvanjaarsveldigsh=MTY4ZGpwZ2tzZmtvNw==
TikTok – https://www.tiktok.com/@bobbyvanjaarsveld_t=ZM-8vEceLV4kDf&_r=1
Video Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Photo & Film
Assistant: Talita Brits
Venue: Die Afrikaner
Shut Up & Soen My - Lirieke
So wat nou
Doen ons nou
Jy het gevat wat jy wou hê
Ek soek jou
So hard nou
‘n Bietjie meer as wat ek sê
Ek sien jou
Ek voel jou
Ek soek jou meer as wat jy dink
Wat sou gebeur as ek en jy
In hierdie oomblik wegsink
Sal jy ooit verstaan
Wat jy aan my doen
Dis net jy wat my so
Dis net jy wat my so laat voel
So, soen my
Doen wat jy wil doen met my
Want ek weet dis net jy wat vir my
So lekker in die donker vry
Soen my nou ek dans net as ek dans met jou
Ek hoor jou nie
Jou lippe sê iets vir my
Hou op praat
Shut up en soen my
Jou hande jou arms
Jou lyf soek ek hier teen my lyf
Nie môre nie nie later nie
Ek soek jou nou
Kom druk my styf
Voel jy dit
Hoor jy dit
Is dit genoeg of soek jy meer
Jy gaan nog bid vir ‘n pouse
Want ek begin nou eers
Sal jy ooit verstaan
Wat jy aan my doen
Dis net jy wat my so
Dis net jy wat my so laat voel
So, soen my
Doen wat jy wil doen met my
Want ek weet dis net jy wat vir my
So lekker in die donker vry
Soen my nou ek dans net as ek dans met jou
Ek hoor jou nie
Jou lippe sê iets vir my
Hou op praat
Shut up en soen my
Ons weet nie hoe lyk môre nie
Dis dalk alles verby
Vergeet van almal rondom ons
Kom dans net met my
So, soen my
Doen wat jy wil doen met my
Want ek weet dis net jy wat vir my
More
